Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The house

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir The house
Netheid
3.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Michelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A

Awesome!

This is our second time staying at the House and as usual we had a comfortable and enjoyable stay. Our only problem is the network at the house is not very good, but other than that we had all the comforts of home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

We had a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande L

Rustig in middel van bos.

Wat 'n heerlike wegbreek. Bonus was die muskietnette en dakwaaiers in elke dubbelkamer. Die kombuis was goed toegerus. Daar was ook voëlboeke en boeke oor bome in die Kruger. Lekker vir gou naslaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile N
Saam met vriende

Heerlik gekuier saam met vriende.

Die huis is goed geleë. In die kombuis het ons 'n klitser benodig, verder is dit heel goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle A

We enjoyed our stay at The Stone Cottage, only problem was the network reception.

Would recommend more aircon's in upstairs bedrooms. It gets very hot upstairs and better signage at the entrance to the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudie C

Baie lekker, maar die plek kort opknappingswerk en was nie skoon nie.

Ons voel dat vir wat jy betaal kan die plek dalk opgeknap word en definitief ordentlik skoongemaak word na elke besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The house se terugvoer

Baie Dankie vir die terug voer. Ons plek word deeglik skoon gemaak na elke besoek. Die skoon maak word gedoen deur n maatskappy. Ek is baie jammer jy het gevoel dit is nie skoon genoeg nie. Ek sal ondersoek instel.

The house
Sonette L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonette L

Met die nodige aandag het die huis baie potensiaal. Diere kom tot naby die huis.

Ek sou graag die volgende onder u aandag wil bring. Die yskas/vrieskas is oud en geroes. Dit het meer as 48 uur geduur vir 'n yslollie om te vries. Die lugreeling in die sitkamer werk nie behoorlik nie. Die TV is 'n week voor ons besoek gesteel, dit sou gaaf gewees het om vooraf daarvan in kennis gestel te wees. Die breekgoed en glase bestaan uit odds and ends en van die borde is gechip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene R

Baie oulike plek met baie diere wat kom kuier.

Sal graag wil sien dat 'n verbetering kom met die warm water. Met die bewolkte weer was daar maar altyd koue storte. Kan gerus wyn glase voorsien. Baie lekker ligging en baie diere was te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The house se terugvoer

Thank you so much for the feedback. We will definitely be replacing the solar geyser with an electric one. Wine glasses is a good idea, thank you for that. we hope to see you again.

The house
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olifantrylaan 283, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe69a35c3fc4bddf6055d7798f3328752474df005ca74cd8b39cf0035f25921b1be327b6d5f1b06aba87d7496cb2f4cb1ed2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 8 5 1 4 283 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.388974501025 31.761531854002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem