Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Storytellers

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tracy And JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Storytellers
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Madeleen E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen E
Saam met vriende

Een van die beste geheime van die Cederberg-area.

Dis nou regtig 'n besonderse plek as jy wil wegkom van selfone, rekenaars en net nader aan die natuur wil beweeg. Daar is van die mooiste roetes om te stap. As dit te warm is gaan swem in die dam of gaan koel af in die rivier se poele. En die aande gryp die sterre jou hart aan en besef jy, daar iets groters as jy! Tracy-hulle doen goeie werk met die gemeenskap. Enigste negatief is net nog 'n trappie by die voet van die inkom-trappe van Dassie. Dankie dat jul Carina se 50ste verjaarsdag spesiaal gemaak het en ons vertel almal van julle. Julle sien ons weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25fefd6df192fc5ce9e53caa2eeae59283f4f1b3dcbe0748f091f101536da187405325f029a5115c772a935e07d523a9a9c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R364 Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.111892515149 19.067709541138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem