The Studio Apartment
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
The Studio Apartment is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Sonstraal Heights, Durbanville. Dit is ideaal vir oornagverblyf en sakereisigers.
Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n matras. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 5, 'n gemaklike rusbank, 'n TV met Netflix, en gratis WiFi.
Parkeerplek voor die woonstel is beskikbaar. Die woonstel is naby 'n rits winkels, restaurante en die Durbanville-wynroete geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by The Studio Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Tiana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
- Gaste dink The Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdi Boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom