The Studio Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Kotze-singel 13, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 290 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Studio Guesthouse is 'n lieflike eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of sakereisiger.
Die knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n mikrogolf, yskassie, ketel en 'n etenstafel met sitbankies. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Die stoep buite die eenheid is die ideale plek na 'n besige dag om te ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die gastehuis is naby restaurante, geriefswinkels, Shimla-park, skole en hospitale.
Slaapplek
’n Bespreking by The Studio Guesthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marlise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande op LekkeSlaap 6
Ligging
- Hendrik Kotze-singel 13, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Studio Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Universitas Ridge Universitas Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Kotze-singel 13, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom