The Sullies
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tanglewood-weg 322, Morganbaai, 5290, Oos-Kaap
- Vanaf R5 300 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
The Sullies is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat naby die strand in Gxarha (Morganbaai) geleë is. Die huis is omhein wat dit die ideale troeteldiervriendelike-verblyf maak.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die 2 ander slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers met 'n stort en toilet, en die vierde badkamer het 'n buitestort. Elke slaapkamer het wit perkallinne, ingevoerde komberse en plafonwaaiers.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n ruim, toegeboude eethoekie met 'n groot tafel en bankies waar gaste maaltye en 'n lieflike uitsig kan geniet.
'n TV met die volle DStv-pakket, pooltafel, hangmatte en draagbare braai is ook beskikbaar.
Die groot dek spog met 'n lieflike uitsig oor die strandmeer en die reservaat - dis die perfekte plek vir voëlkyk. Gxarha (Morganbaai) spog met 'n rits besienswaardighede, soos die kranse, strandmeer, strande en die plaas- en kunsvlytmarkies.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Beate Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Tanglewood-weg 322, Morganbaai, 5290, Oos-Kaap
- Gaste dink The Sullies het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gxarha (Morganbaai) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tanglewood-weg 322, Morganbaai, 5290, Oos-Kaap