The Rooms
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Vermeulenstraat 16, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Rooms bied bekoorlike verblyf in 'n stil, veilige en lowerryke woonbuurt in Bethlehem. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers en is sentraal, naby Dihlabeng Mall en maklik bereikbaar vanaf die N5, geleë.
Verblyf word in 2 pragtig ontwerpte ateljeewoonstelle met verskillende slaapplek gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea vir gaste, met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Boonop het die verblyf 'n kragopwekker vir tydens beurtkrag.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pieter Vermeulenstraat 16, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink The Rooms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panorama Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Vermeulenstraat 16, Bethlehem, 9701, Vrystaat