The Sunset Beach House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Sunset Beach House Dubbelwoonstel 1
Selfsorg.
Sunset Beach House Dubbelwoonstel 3
Selfsorg.
Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Reëls:
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n 50%-deposito word vereis voor aankoms.
Alle bedrae moet in Suid-Afrikaanse Rand betaal word.

Inklok-proses:
- Gaste moet asb. aanmeld met hul ID/paspoort. Niemand sal sonder nie nodige dokumentasie toegelaat word nie.
- Die voertuig sal afgeneem word met die nommerplaat en lisensieskyf van die gas wat die bespreking gemaak het.
- Daar word 'n foto van elke individuele gas geneem wat deel is van die bespreking.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxFLcODLPyuQFF1wij2csXhN1guZ8k2494QANrkqY06ryxVWp3v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 218 5 1 5 194 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103615465663 18.816961224537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang