The Terraces 103
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Socratesweg 3, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 599 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Terraces 103 is 'n elegante en moderne selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Century City. Dit is sentraal geleë en is die ideale opsie vir sakereisigers en toeriste wat die Moederstad wil besoek.
Hierdie pragtige woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Vir gaste wat werk wil doen, is daar 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele wat die ideale plek vir 'n oggendkoffie en 'n skemerkelkie is. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 654
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Socratesweg 3, Century City, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Socratesweg 3, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom