LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Selfsorg in Paradys

The TerraVerde



  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 5 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The TerraVerde bied selfsorgwoonstelverblyf op 'n privaat eiendom in 'n stil doodloopstraat in Paradise, Knysna. Die eiendom is naby die middestad, wat dit 'n gerieflike ligging maak vir daguitstappies en om Knysna en sy omgewing te verken.

Die 2 woonstelle word bereik via trappe langs die kant van die hoofhuis en elkeen het hul eie privaat ingang. Elke netjiese en elegante woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-ateljee-uitleg. Elke woonstel het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak, 2 stoele, 'n TV en 2-sitplek-eettafel en -stoele. Elke woonstel het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, en basiese eetgerei en breekware. Die woonstelle maak elkeen oop op 'n dek vanwaar u die pragtige uitsigte kan geniet.

Gaste is welkom om van die swembadhuis gebruik te maak of 'n duik in die swembad te neem.

Pragtige uitsigte oor die Knysna-strandmeer kan vanaf die boonste tuinterras geniet word. Veilige onderdakparkeerplek is op die eiendom beskikbaar en sonkrag vir ononderbroke elektrisiteitstoevoer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Bosstaproete
Fietsry

Kamers

Terra Apartment 1
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Terra Apartment 1 is via trappe toeganklik langs die kant van die hoofhuis en het sy eie privaat ingang. Hierdie netjiese woonstel bied slaapplek aan 2 gaste, en het 'n oopplan ontwerp. Die woonstel het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV, en etenstafel met 2 stoele. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, en basiese eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, Defy induksie-warmplaat, mikrogolf en 'n ketel.

Huisreëls

Geen rook word binne toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek, partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
'n Sauna is beskikbaar vir gaste om teen 'n ekstra koste te gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Verde Apartment 2
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Verde Apartment 2 word via trappe aan die kant van die hoofhuis bereik en het 'n privaat ingang. Die woonstel is netjies en elegant en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 2 stoele, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Die woonstel lei elkeen na 'n dek vanwaar gaste die pragtige uitsig kan geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, Defy induksie-warmplaat, mikrogolf en 'n ketel.

Huisreëls

Geen rook word binne toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek, partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
'n Sauna is beskikbaar vir gaste om teen 'n ekstra koste te gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Colin M
5.0
Great view and good host. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Helene J
Besigheidsreis
5.0
Beautiful, peaceful stay. I loved my stay at TerraVerde. The hosts are friendly and helpful. The accommodation itself is clean, neat an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Ewan V
Saam met vriende
5.0
Rustig, stil, naby aan alles, uitsig is onbeskryfbaar. Vriendelike eienaars, baie behulpsaam as ons iets nodig gehad het. Fantastiese uitsig, definiti...
Sien meer
Mei 2026
Haley M
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. Stunning views. Nice hosts. The apartment was very comfortable. The hosts were so accommodating. Will definitely stay th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Janine D
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible Knysna Lagoon views at a peaceful and beautifully appointed property! Wonderful stay. The view of the Knysna Lagoon was exce...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Colin M
1 nag
5.0
Jul 2026

Great view and good host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene J
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Beautiful, peaceful stay. I loved my stay at TerraVerde. The hosts are friendly and helpful. The accommodation itself is clean, neat and has a beautiful view. It is situated in a quiet suburb. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewan V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Rustig, stil, naby aan alles, uitsig is onbeskryfbaar. Vriendelike eienaars, baie behulpsaam as ons iets nodig gehad het. Fantastiese uitsig, definitief die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haley M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very pleasant. Stunning views. Nice hosts. The apartment was very comfortable. The hosts were so accommodating. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Incredible Knysna Lagoon views at a peaceful and beautifully appointed property! Wonderful stay. The view of the Knysna Lagoon was exceptional. The hosts were very welcoming and friendly and went out of their way to tell us nice things to do in the area and show us how everything, including the pool, worked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin Q
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Comfortable stay, lovely welcoming hosts, spectacular view. Alfred and Nathalie were very welcoming. We had a comfortable stay even though it was only for one night. The view is spectacular; pity we didn't have time to spend on the lovely patio. The unit is comfortable and tastefully decorated. Parking with a trailer was tricky, but Alfred was most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aleshia B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantasties, asemrowend, rustig. Ons het verskriklik lekker gebly! Die plek is baie netjies en die uitsig is iets wat mens nie vir iemand kan beskryf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Definitely worth a visit. Alfred is a great host, very helpful with info on local restaurants and kindly allowing us to store our bicycles in his garage. The rooms were neat and tidy with wonderful views of the lagoon and Heads.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie goed ingerig, pragtige uitsig. Blyplek baie volledig toegerus. Vriendelike en behulpsame eienaars. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Simply the best! Magnificent self-catering apartment to stay. Very clean, stylishly furnished. The view from the porch of the apartment is beautiful! The Heads is a magnificent view. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink The TerraVerde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 11:00
Terra Apartment 1
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, Defy induksie-warmplaat, mikrogolf en 'n ketel.
Verde Apartment 2
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, Defy induksie-warmplaat, mikrogolf en 'n ketel.

Geen rook word binne toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek, partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
'n Sauna is beskikbaar vir gaste om teen 'n ekstra koste te gebruik.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a9d3fca1dee386498fb41cc038b52b3ff38524d595ea0c0d06f4ba32c961ef9864a5fd9a70ae6e68ef5544472349376a68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 5 Greenhill Lane Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.0335912 23.0330348
Soek in 'n groter streek