6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 90 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Tides 14 is 'n pragtige vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Struisbaai. Dis net 200 m van die strand af.
Die dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser. Dis oopplan met die eet- en leefarea en daar is 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook gemaklike rusbanke. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai.
Beddegoed is ingesluit, maar bring asseblief jou eie handdoeke.
Die kompleks het 'n groot omheinde swembad en 'n tuin waar kinders kan speel. Die kompleks is ook omhein en dit het afstandbeheerde hekke wat dit veilig maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 168
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 90 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tides 14 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
90 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang