The Tiki Hut
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Yannich P - Apr 2024
Algehele gradering
Definitely weer, maar vir 'n week lol.
Marlene M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, ontspanne, in 'n pragtige, netjiese woonplek met werklik alles wat nodig is.
Lee-anne G - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful
Feroza O - Feb 2024
Algehele gradering
Almost perfect if it wasn't for the bed.
Henning D - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, romanties, skoon, ongelooflik lekker kuier.
Yolanda R - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, ruim en rustig.
Fuad I - Des 2023
Algehele gradering
Dit het 100% voldoen aan ons verwagtinge.
Debbie P - Des 2023
Algehele gradering
Mooi plekkie maar nils om te doen.
Chani B - Des 2023
Algehele gradering
Great for breakaway from the city.
Bianca P - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi en die moeite werd.
Janeatha V - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties!
The Tiki Hut se terugvoer
Baie dankie Janeatha.
Cathrine Margo F - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike stil wegbreek.
Jenny B - Jul 2023
Algehele gradering
Had a lovely time and loved the fire pit.
Celeste O - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Renier M - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Byron K - Apr 2023
Algehele gradering
Die plek is baie mooi toegerus.
Anche B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Elizabeth A - Mrt 2023
Algehele gradering
We had fun, just a few hiccups.
Charl H - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspannende wegbreek-kuierplek.
Lees meerThe Tiki Hut se terugvoer
Thanks Charl.
The listing mentions a communal splash pool. There is no mention of a lock up garage as that is not offered. I'm pleased you had a relaxing getaway away from the city in our peaceful village. We look forward to hosting you again.
Warm regards
Mandi
Kelly B - Jan 2023
Algehele gradering
It was really peaceful and pure bliss to just getaway from the busy city.
Heike E - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en ideaal vir 'n rustige paartjie.
John G - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuier aan die Weskus met fantastiese weer en baie aktiwiteite.
Megan V - Des 2022
Algehele gradering
It was very quiet, felt safe and met some friendly neighbors on our walk to the beach.
Glyn J - Nov 2022
Algehele gradering
Thanks to Mandi for looking after us.
Leigh J - Nov 2022
Algehele gradering
Certain aspects were very disappointing.
Fatima D - Okt 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay at The Tiki Hut.
Venessa V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Ruim plek om te oornag. Alles tot jou beskikking.
Virginia S - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely home with anple space.
The Tiki Hut se terugvoer
Hi Virginia
Thank you for your review. Your welcome email from me pre-arrival explained what was available. You sent me a message at 11:45, which I replied to at 11:53. At 12 noon, the 2.5 hour load shedding began, and I knew that you were attending a wedding thereafter. I hope the wedding was lovely despite the load shedding this weekend.
Kaylene K - Jun 2022
Algehele gradering
Very lovely.
Junnita M - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het ons kuier by Tiki Hut baie geniet.
Nikki C - Mei 2022
Algehele gradering
It was a great stay. Very neat and clean.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Wikus & Michele C - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent all round.
Werner C - Jan 2022
Algehele gradering
Cozy, comfortable, clean, equipped.
Anton V - Jan 2022
Algehele gradering
5 Star.
The Tiki Hut se terugvoer
Thank you, Anton.
Annette B - Des 2021
Algehele gradering
Lekker, maar beperkte kombuisware en kan skoner.
Leonie H - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker skoon en gerieflik.
Jacques S - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Evan S - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable.
John B - Sep 2021
Algehele gradering
Die eenheid is baie netjies en het al die fasiliteite wat kort besoeke regverdig.
The Tiki Hut se terugvoer
Thank you for your review. Our description states that the unit is situated 250 m from the beach.
I hope you found the attachments in my welcome email useful - one map and one aerial photograph depicting the exact location.
Johanna G - Sep 2021
Algehele gradering
I enjoyed my stay. It was just very cold. The owner did bring a heater, which I tried not to use much due to the cost implication.
Lees meerHester D - Aug 2021
Algehele gradering
Had a lovely time. The garden and outside area is very nice. We appreciate dog friendly environment and they had a good time. The indoor fireplace was a plus as it was cold.
Lornay F - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker naweek deurgebring saam met my metgesel, was net 'n jammerte ons het nie vir langer bespreek nie. Alles was baie netjies en ons was goed ontvang. Sal defnitief ons weer binne kort sien. Sal my familie en vriende van The Tiki Hut vertel om dit ook te besoek.
Bernadette B - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, kliëntediens en gasvryheid. Sal beslis weer daar 'n bespreking maak.
Lizann N - Jul 2021
Algehele gradering
Was a pleasant and relaxing stay. The Tiki Hut was neat and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was 'n aangename en ontspanne verblyftydperk. Die Tiki Hut was netjies en skoon.
Het ons verblyf geniet. Sal dit aanbeveel aan vriende en familie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sophia C - Jun 2021
Algehele gradering
’n Baie lekker wegbreek op die perfekte tyd.
Nucille P - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike plekkie naby die strand, sal dit beslis aanbeveel.
Annali V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek van onstpan en kuier by 'n kaggel.
John G - Apr 2021
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend en die ligging baie sentraal vir ons doeleindes.
Madecelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Jolene K - Mrt 2021
Algehele gradering
It was very pleasant and we enjoyed our visit at Tiki Hut.
David D - Mrt 2021
Algehele gradering
Al wat ek kan sê is "Wow".
Adelle P - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik. Rustig, netjies, alles wat 'n paartjie nodig het en kan geniet vir 'n tydjie weg.
Gordon M - Feb 2021
Algehele gradering
Perfect place to relax.
Christa K - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike plek naby die see.
Hanri O - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, modern en gemaklike huisie.
Dawid V - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Gerieflik, naby aan strand.
Divan S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, gemaklik.
Makkie S - Des 2020
Algehele gradering
'n Absolute juweel!
Maritza M - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, mooi, skoon en lekker gerus.
Llewellyn C - Des 2020
Algehele gradering
Couples budget-friendly escape.
Wihan W - Des 2020
Algehele gradering
Very nice! Wish we could stay longer!
Eulene V - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Anthony V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig. Netjies. Naby alles geleë.
Candice-lee S - Nov 2020
Algehele gradering
Quiet, relaxing and perfect for a much needed break away.
Lees meerFlorance C - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant, nice and comfortable with a few short comings.
Lees meerErrol T - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was n heerlike kuier en is regtig n pragtige plek. Braaiplek, swembad en agterplaas is regtig iets besonders en heerlik om te geniet.
The Tiki Hut se terugvoer
Thank you Errol. It was a pleasure hosting you and your family.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goshawk-straat 16, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap