The Tiki Hut
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goshawk-straat 16, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Tiki Hut-woonstelle is in Britanniabaai geleë, slegs 250 m van die wit sand van die Goue Myl-strand af. Hierdie gebied is veral bekend vir sy rustige waters en ongerepte baaie. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n rustige vakansie ver van die stadsgedruis af.
Die Tiki Tahiti-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelkamer, 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe sluit 'n kombuis, oopplan-sitarea en -eetarea, WiFi en 'n kaggel in. Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en 'n privaat ingang.
Die Tiki Tai-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n oopplan-sitarea en -eetarea en 'n kombuis. Die eenheid het ook WiFi, 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en 'n privaat ingang.
Die geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike plonspoel, tiki-hut en vuurput in. Geen partytjies word toegelaat nie.
Nabygeleë doendinge en besienswaardighede sluit perdry, voëlkyk, wildritte, bergfietsry, tennis, visvang, fietsry, wildkyk en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Goshawk-straat 16, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tiki Hut het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goshawk-straat 16, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap