The Timeless Way
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Helmon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Vanessa F - Apr 2024
Algehele gradering
Ongemaklikste verblyf.
Lees meerHenriette K - Des 2023
Algehele gradering
Beslis worth every penny. Perhaps even too cheap?
The Timeless Way se terugvoer
Hi Henriette
Dis so lekker om te hoor dat julle lekker gekuier het. Kom gerus weer.
Groete
Helmon
Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Net lekker.
The Timeless Way se terugvoer
Goeiedag Tallies
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly om te hoor dat julle tevrede was met julle akkommodasie. Kom gerus weer.
Goed gaan.
Groete
Helmon
Sakkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker gewees.
The Timeless Way se terugvoer
Goeie dag Sakkie
Dankie vir die resensie. Ek is bly as julle die tydjie by ons geniet het. Kom gerus weer.
Groete
Helmon
The Timeless Way
Adele P - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker spasie.
The Timeless Way se terugvoer
Hi Adele
Dankie dat jy die tyd geneem het om n gradering te doen. Ons hoop julle kom weer kuier.
Groete
Helmon
The Timeless Way
Tappies M - Mrt 2022
Algehele gradering
Oorgebly na ons woestyn trip.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harderstraat 5, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom