Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tin Shack

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir The Tin Shack
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Paul E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons tyd by die Tin Shack was heerlik! Die hoogtepunt van ons tyd daar was sonder twyfel die asemrowende uitsig vanaf die dek en die warmbad. Om wakker te word met daai uitsig was 'n ware betowerende ervaring. Die huis self is goed ingerig met al die nodige geriewe. Die gasheer was ongelooflik verwelkomend en tegemoetkomend, en het verseker dat ons alles gehad het wat ons benodig. Sal dit beslis vir almal aanraai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met vriende

Te aanbeveel vir die wat wil wegkom en afskakel in goed toegeruste eenheid.

Vriendelik ontvang deur Marna en Brian. Goeie inligting voor die tyd ontvang en gebruik van fasiliteit baie mooi uiteengesit tydens aankoms. Heerlik gerus met pragtige uitsig en omring deur natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan en wees lekker.

Ons het baie lekker gebly. Lekker rustig en 'n baie mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Die vars Weskusseelug en warm water van die hot tub het wonders gedoen. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tin Shack se terugvoer

Dankie Marianna dat julle kom kuier het. Dit was 'n groot plesier om julle in The Tin Shack te kon huisves. Ons hoop om julle gou weer te sien.

The Tin Shack
Lunette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10. Amazing.

Wat 'n wonderlike wegbreek van die stad. Ons het baie lekker gebly in The Tin Shack! Marna en Bryan het baie moeite gedoen met ons aankoms. Die hot tub en pragtige view is beslis 'n bonus! Alles word voorsien wat nodig is. Dit was werklik amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, heerlike ontspanningsplekkie, pragtige uitsig.

Heerlike 2 dae geniet. Netjies, skoon en alles wat nodig is. Pragtige uitsig, heerlik om 'n entjie te gaan stap. Gasvrye ontvangs. Baie dankie, ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zulfa P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulfa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Tin Shack is amazing.

Thanks to Marna for the amazing stay. Every detail of the place is extremely thoughtful, very neat and cosy. The hot tub was a 10/10 and the highlight. Hope to go back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tin Shack se terugvoer

Zulfa and her husband were wonderful guests. We thoroughly enjoyed hosting them. They left our place clean and tidy and are welcome back anytime.

The Tin Shack
Elmarie F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende rustige wegbreek.

Uitstekende blyplek om net weg te breek van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francesca D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca D

Rustig en skoon.

Fantastiese ligging met 'n asemrowende uitkyk oor die see. Die huisie is netjies en skoon en Marna en Bryan is die vriendelikste gashere. Beslis 'n kuiertjie werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

What a cool place to stay in. Its so peaceful and relaxing sitting in the kolkol sipping on champagne. Very cool design. I can see Brian and Marna put so much effort into the space. Would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrien W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrien W
Saam met vriende

Die kuier was baie lekker. Salig en vreedsaam.

Ons was saam met vriende daar en het dit baie geniet. Die Kol-Kol bad is altyd 'n bonus en die uitsig was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda D
Saam met vriende

Plek waar tyd stilstaan.

Marna en Bryan het ons in persoon kom groet, asook sekergemaak dat ons vinnig tuis gevoel het. Ons het heerlik gekuier en gerus, asook die pragtige omgewing bewonder. The Tin Shack is beslis 'n plek waar tyd stilstaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simoné M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Marna het regtig uit haar pad uit gegaan vir ons. Die verblyf was netjies met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik, lekker gerus en sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tin Shack se terugvoer

Hi Simone.
It was a pleasure hosting you in The Tin Shack.
We hope to see you back soon.
Marna and Bryan

The Tin Shack
Amy J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an awesome place!

Truly a break away from a busy lifestyle! Everyone should at lease experience the beauty of this hidden gem once in their lifetime. We loved every moment of our stay! We highly recommended The Tin Shack.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tin Shack se terugvoer

Hi Amy
It was a pleasure to host you. We are glad you enjoyed The Tin Shack to rest and relax. You are welcome back anytime.
Marna and Bryan

The Tin Shack
Ermen V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ermen V
Saam met vriende

What a wonderful experience! The hosts were incredibly thoughtful. The fireplace inside and Jacuzzi makes it an all year destination!

Stunning views, peace and quiet. Great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tin Shack se terugvoer

Hi Ermen
Thank you for visiting The Tin Shack. It was such a pleasure hosting you and you are welcome back anytime.
Marna and Bryan.

The Tin Shack
Wilna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, vrede, stilte.

Ons het die beste tyd gehad by The Tin Shack. Sien al uit na volgende besoek. Die eienaars voel soos ou vriende!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tin Shack se terugvoer

Hi Wilna, baie dankie dat julle The Tin Shack gebruik het. Dit was heerlik om julle te huisves en julle is enige tyd weer welkom. Marna en Bryan.

The Tin Shack
Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 11, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2a82d7e5a202ca8f3927743601c67730aa69479bce46ca9a0cc4655e0036284f786d0d1bd24d5b2029fdf4bbcf6542f2496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 11 Vasco Da Gama Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.751765035295 17.998309859772
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem