The Tokyo 807
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jun 2025 tot 11 Jun 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Loop Street, The Tokyo, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 532R1 378 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Tokyo 807 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, reg in die hartjie van die Kaapstadse middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad kan verken.
Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike dakterras met 'n swembad, ontspanningsareas en braaigeriewe geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die V&A Waterfront, Seinheuwel, Leeukop-staproete en die Tafelberg-kabelkar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 87 Loop Street, The Tokyo, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Loop Street, The Tokyo, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang