The Tokyo Studio

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R100.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

ID/Paspoort word by inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf met vars linne insluit.

Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word, met 'n minimum van 24 uur kennisgewing, en sal 'n bykomende koste meebring.

Slegs straatparkering is beskikbaar vir hierdie eenheid.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Aankoms tussen 21:00 en 00:00 is onderhewig aan 'n laat-aankomsfooi.

Gaste word vriendelik in kennis gestel dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir almal te bevorder, elektrisiteitsverbruik onderhewig is aan 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike daaglikse verbruik toelaat. In die onwaarskynlike geval van oormatige gebruik, kan 'n terugbetaling versoek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 159
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 159
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 159
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf707b9f81825c7d79f2d892b3c2f171b3074331584d06e26d6b8a29223fc403d68acddc3ea5dfcbe2286e703e844e26c973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 159 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 87 Loop Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.921922454438 18.418696005122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang