Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tranquil Guest Room

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir The Tranquil Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hester D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, gerieflik, gemaklik en baie veilig.

Ongelooflike lekker blyplek, die ruim vertrekke het my beïndruk, so ook die dekor! Die bed slaap heerlik en die lugversorging en Nespresso-masjien was 'n groot bonus. Dit was vreeslik warm, en daar was heerlike yskoue water in die yskas. Het alreeds weer bespreek! Een dierbare gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L
Enkelreisiger

Perfek.

Baie netjies en die gasvryheid was uit die boeke! Sal vir seker aanbeveel. Sal hoop daar is 'n kamer beskikbaar elke keer wanneer ek Bloemfontein besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ineke K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, pragtig en naby aan als.

'n Pragtige en rustige plek in 'n ongelooflik mooi en veilige estate. Ons is vriendelik ontvang, vooraf presies verduidelik wat om te doen. Ons gasheer se aanbeveling waar om te gaan eet was "spot-on". Ons gaan beslis weer daar bly! Die verwelkoming van die 4-voet kinders was onverbeterlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid op sy beste.

Kamer en geriewe was skoon en netjies. Ons het heerlik oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag verblyf!

Die verblyf is in 'n pragtige sekuriteitskompleks! Veiligheid is uitstekend! Ongelooflik rustig en stil! 'n Klein winkelsentrum is net buite die hek van die kompleks. Baie gerieflike verblyf! Die gasvrou is fantasties! Sy is super vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in Bloem.

Baie netjiese, ruim gastehuis in 'n baie mooi omgewing. Sal enige tyd weer by die gastehuis bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plek en die heerlikste ontbyt gehad die oggend, met die lekkerste koffie!

Baie mooi kamer en moderne badkamer. Daar was vir ons koekies en beskuit gelos vir koffie. Gasvrou was baie vriendelik! Daar is 'n inkopiesentrum naby met winkels en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Arno, dit was so 'n plesier om julle te ontvang.
Julle was droom gaste om te hê!
Mooi loop

The Tranquil Guest Room
Hennie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

Baie mooi, vriendelike diens en ons sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Hennie, jy en Christa was wonderlike gaste.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly.

The Tranquil Guest Room
Johan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet nie verder soek nie.

Amazing. Van inklok tot huis toe gaan. Groot, pragtige, privaat plek. Silwerskoon, lieflike tuin en binne 'n veilige estate. Maklik om te kry, naby die snelweg en lekker restaurante. Die gasvrou is so vriendelik. Moet nie eers verder soek nie. Beter waarde vir geld gaan jy nie kry nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Liewe Johan
Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê, lieflike mense.
Ek hoop Ladybrand was alles wat jy wou sien en beleef.
Mooi loop,
Sharon

The Tranquil Guest Room
Lindsay L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gem of a stay!

Really felt at home. Lovely personal touches - flowers, rusks, chocolates. Very comfortable bed and all in a beautiful garden setting with pool! We also did a lovely walk on the estate where we were lucky enough to see some beautiful buck. Definitely worth a stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantastiese oornag akkomodasie!

Wens ons kon langer bly! Ligging is heerlik met lekker stap/fietsryroetes. Verblyf luuks en pragtig! Gasheer en -vrou vriendelik en laat jou baie tuis voel. Sal hierdie verblyf vir seker aanbeveel! Dankie vir 'n lieflike 2 nagte in Woodlands Estate. Julle sien ons vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Elaine, dit was 'n absolute plesier om julle oor te hê. Julle is pragtige mense.
Tot ons weer sien
Groete

The Tranquil Guest Room
Marne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marne B
Gesin met tieners

Pragtig, veilig en vriendelike mense!

Die plek is pragtig en veilig. Die koffie en beskuit is lekker en die gasvrou is vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Marne, dit was so 'n vinnige kuiertjie.
Mooi loop

The Tranquil Guest Room
Heike H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlikke plekkie in rustige ligging!

Na 'n baie lang rit was ons net te bly om ons bene te kon rek en dit bonop in so 'n partige plek! Behalwe dat die kamer alles het wat jy nodig kon hê; is dit nie eers 3 minute se stap weg van 'n wonderlike staproete deur die bos! Baie dankie, ons sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Liewe Heike, julle was wonderlike gaste om te leer ken. Ons sien uit om julle weer oor te hê.

The Tranquil Guest Room
Gary W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice location, far from the madding crowd. Spacious, comfortable and quiet.

Very pleasant host who made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

It was lovely meeting you and hosting you! Take care

The Tranquil Guest Room
Carlien W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf en vriendelike diens.

Die verblyf is pragtig en ruim, baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Liewe Carlien,

Dit was wonderlik om julle by ons te verwelkom!
Julle was top gaste om te hê.
Mooi loop,
Sharon.

The Tranquil Guest Room
Myra V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige atmosfeer met vriendelike gasheer en gasvrou.

Interieur was baie smaakvol en keurig, top-afwerkings met interessante teksture gekombineer. 'n Baie goeie ervaring. Voorspoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Hallo Petrus
Dit was wonderlik om julle te ontmoet. So baie dankie vir julle terugvoer.
Mooi loop
Sharon

The Tranquil Guest Room
Rulize V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf, vriendelike mense, mooi, veilige omgewing.

Ons het baie lekker gekuier. Eetplekkies is lekker naby en mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg on julle te ontmoet. Hoop julle vakansie was top!

The Tranquil Guest Room
Cilmie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G
Enkelreisiger

Perfeksie!

Na 'n lang week was dit so lekker om bietjie hier te ontspan. Eienaars is vreeslik gasvry, maar het my ook my spasie gegee. Geweet ek kon enige tyd vra indien ek iets nodig het. Klein winkelsentrum langs die estate met restaurante is ook 'n plus. Sal weer by hulle bespreek en kan hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Bianca, dit was net 'n absolute plesier om jou by ons oor te hê. Jy is 'n droom van 'n gas. Ons sien uit om jou weer te sien.

The Tranquil Guest Room
Judith K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het ons verblyf by Swartwitpens so geniet! Ons was baie vriendelik ontvang deur Sharon en het vreeslik lekker warm geslaap! Ons was die oggend verras met baie lekker cappuccino. Ons sal definitief weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Hallo Judith,
So baie dankie vir jou mooi resensie.
Sien uit om julle weer te ontvang.

Groete,
Sharon

The Tranquil Guest Room
Niel C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid! Baie tuis gevoel. Pragtige badkamer, snoesige bed, heerlike ontbyt en goeie privaatheid. Die hondjies is ook baie oulik!

Ek en my vrou het heerlik hier oorgebly as deel van ons wittebrood. Ons het die kamer en die badkamer met die borrelbad en buitestort baie geniet. Sharon en haar man het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Kan nie dié plekkie genoeg aanbeveel nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Hallo Niel,
So dankie vir ons mooi resensie.
Waardeer, mooi week vir jou.

The Tranquil Guest Room
Mauritz B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, veilige omgewing en top akkommodasie.

Ons is baie vriendelik ontvang en die akkommodasie kom definitief niks kort nie, voel of jy by ou vriende kuier sonder dat daar inbraak gemaak word op jou privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

So baie, baie dankie Mauritz!

The Tranquil Guest Room
Ann C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklike Vrystaatgasvryheid.

Heerlike beddegoed en alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly.

Very helpful owner. Very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Hallo Wilma,
So baie dankie vir jou gradering.
Waardeer dit ongelooflik baie.
Mooi week vir jou.

The Tranquil Guest Room
Armand B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, veilig en spesiaal.

Die verwelkoming skreeu Vrystaatse gasvryheid en die opelugstort is voorwaar iets om te beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tranquil Guest Room se terugvoer

Hallo Armand,
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie.
Waardeer vir jou.

The Tranquil Guest Room
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens-sirkel, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bad25ecbd03a4a07668d0926f281bac6e7e8b493b217ae64556716f69801ec57f8a9b1bba6c9fb1ed69fbe4267555e1d38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Swartwitpens Circle Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.049960360103 26.184967939029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem