6 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Orchard Street, Grabouw, 7160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Tree House is in Grabouw, ook bekend as die Appelvallei, geleë. Dit is 'n rustige dorp met 'n rustige atmosfeer en dit bied toegang tot die pragtige Elginvallei en 'n rits pragtige wynplase.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oorblywende slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die aparte badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Aktiwiteite in die omgewing sluit Zipline by Cape Canopy Tour en wynproe by Paul Cluver Wines in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 Orchard Street, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tree House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Orchard Street, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang