Groenpunt Akkommodasie by The Tree House Boutique Hotel | LekkeSlaap
+58
+58

The Tree House Boutique Hotel

Hotel
  • Vanaf R2 210 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vesperdene-straat 28, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13

Beskrywing

The Tree House Boutique Hotel is in die luukse en moderne Groenpunt geleë. Dis binne stapafstand van vele besienswaardighede in Kaapstad.

Die openbare areas is met baie aandag aan detail ontwerp en het unieke kunswerke van plaaslike kunstenaars, uitgesoekte meubelstukke en tekstiele. Die ontvangsarea bied toegang tot 'n klein kroeg-area met 'n ontspanne atmosfeer. Dit bied toegang tot die hoofsitkamer met merkwaardige kunswerke en 'n area waar gaste kan ontspan terwyl hulle middagtee, skemerkelkies en peuselhappies geniet.

Die Zest Treatment Room bied behandelings wat gaste in hul kamers, in die Zest Room of langs die swembad kan geniet.

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, lugversorging, gratis WiFi, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.

The Tree House Boutique Hotel is ideaal vir diegene wat die stad, strande, lewendige sakekern, luukse restauerante, koffiewinkels, kroeë en nagklubs wil verken. Die personeel bied uitstekende diens vir 'n onvergeetlike tyd.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vesperdene-straat 28, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 210
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 210
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 210
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vesperdene-straat 28, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT64QlCn8fncV7NaA8J43VkeF1h9RJXG63X3M3gBS0missZNqO6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 210  per nag (vir 2 persone) 28 Vesperdene Road Green Point 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.911492607338 18.411287945601
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za