The Tree Trust Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Tree Trust Accommodation is tussen die heuwels van Heidelberg geleë en die plaas spog met lieflike panoramas en wilkykgeleenthede. Dit is ideaal vir voetslaners en perdryers. Troppe sebras, swartwildebeeste, elande en verskeie ander boksoorte loop op die plaas rond en daar is ook baie voëlspesies om te sien, wat 'n broeipaar witkruisarende in sluit.

Die selfsorgkothuis het 'n volledig toegeruste kombuis en dis ideaal vir 'n alleenreisiger of 'n paartjie. Daar is baie perde, honde, katte, varke, hase en ander diere op die plaas. Daar is ook 'n swembad en buitebraai asook 'n beskutte boma.

Die plaas is minder as 'n uur se ry van Johannesburg af en net 60 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Ons bied die ideale wegbreek uit die stad se gejaag.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Tree Trust Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za