The Treehouse
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burne-weg 45, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Treehouse bied verblyf in 'n selfsorgeenheid in 'n luukse woonbuurt van Amanzimtoti. Hierdie eenheid is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers aangesien dit naby die Amanzimtoti Country Club, die strand, 'n winkelsentrum, Durban Central Business District, Prospecton Industrial Estate en Southgate Business Park is.
Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet, en daar is 'n wasmasjien. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet en 'n rusbank met 'n TV.
Parkeerplek is agter die motorhuis aan die linkerkant beskikbaar en toegang word deur 'n gemotoriseerde skuifhek gebied om gaste se veiligheid te verseker.
Slaapplek
’n Bespreking by The Treehouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Burne-weg 45, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Athlone Park Amanzimtoti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burne-weg 45, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom