Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tweni Waterfront Gaste Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R220 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Standaard Hotelkamer
Slegs verblyf
Gesinshotelkamer
Slegs verblyf
2-Enkelbedhotelkamer (Grondverdieping)
Slegs verblyf
Selfsorg-dubbelkamer
Selfsorg
Selfsorg-oopplaneenheid
Selfsorg
Selfsorg-gesinseenheid
Selfsorg
Selfsorg-tweeslaapkamerwoonstel
Selfsorg
Enkelkamer
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste is aanspreeklik vir die volle verblyfperiode soos daar met die lodge bespreek is - geen gaste sal terugbetaling ontvang indien hulle nie opdaag nie, laat kom, besluit om vroegtydig te vertrek, of gevra word om die akkommodasie te verlaat.

Dit is 'n oortreding om addisionele persone in die kamers te hê, behalwe as dit deur die bestuur goedgekeur word.
Admin/skoonmaakfooi van 5% op die totale bespreking wat nie R220 sal oorskry nie.

Hotelgaste sal verantwoordelik wees vir enigiets wat gebreek word.

Skoonmakers sal die kamers skoon hou en beddens opmaak, maar hulle was nie skottelgoed nie.

Die swembad is ALLEENLIK vir gaste.

Geen onvanpaste gedrag sal geduld word nie.

Daar is DStv-punte beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en kaart saambring (Doen asseblief navraag of jou eenheid 'n DStv-punt insluit).

Die Tweni Waterfront aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies of skade aan die eiendom of besittings van enige gas, inwoner of besoeker, of dit deur brand, diefstal of wat ook al veroorsaak is nie, of deur nalatigheid of onregmatige daad deur enigiemand in diens, of verteenwoordiging van die eienaar nie.

Die Tweni Waterfront aanvaar ook geen verantwoordelikheid vir enige persoonlike beserings deur gaste opgedoen nie, of die beserings deur die nalatigheid van die eienaar, of enigiemand in diens van die eienaar, of enige ander persoon, of deur gebrekkige funksionering van enige apparaat of toestel van die eienaar nie.

Enige gas wat op die eiendom bly en vergesel word deur, of later besoek word deur enige persoon, vrywaar die eienaar van enige verantwoordelikheid teenoor enige persoon in die geval van enige van die gebeure in die bogenoemde verduidelik.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R2000 word op alle bevestigde besprekings van 8 gaste of meer gehef. Dit is binne 1 week vanaf die uitklokdatum terugbetaalbaar indien die eiendom en sy inhoud in dieselfde toestand gelos is as wat dit gekry is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casurina-weg 2, Sea Park, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec6fb4d5f7148d232d7e5d8c91e42989dcaaae1d1a15fc9db042c7255bf55660137249a03045340f506410b5020efffcb23c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 2 Casurina Road Sea Park 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.70505450699 30.482296943665