Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by The Vibe Dorp Street | LekkeSlaap
+15

The Vibe Dorp Street

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 31 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 57, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R675 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Vibe Dorp Street is in die hartjie van Stellenbosch, stapafstand vanaf restaurante, winkels, kunsgalerye en museums geleë. Dié ateljeewoonstelle bied moderne, kontemporêre B&B-verblyf aan gesoute reisigers.

The Vibe beskik oor 6 ateljeewoonstelle in 'n gerestoureeerde historiese gebou wat smaakvol ingerig en opgemaak is. Elke ateljeewoonstel het 'n en suite-badkamer met 'n stort en al die geriewe wat jy benodig vir onvergeetlike verblyf. Die woonstelle bied toegang tot 'n gedeelde balkon. Al die kamers is op die eerste verdieping en kan slegs via trappe bereik word.

Ander geriewe in die woonstelle sluit 'n koffiemasjien met komplimentêre warm sjokolade en koffiekapsules, 'n digitale kluis, ingeboude klerekas, satelliet-TV, yskassie en onbeperkte WiFi in. Parkeerplek is teen ekstra koste in die straat beskikbaar.

Alle handdoeke en linne word voorsien asook 'n daaglikse skoonmaakdiens. Ontbyt word by 'n restaurant onder bedien en dit word ingesluit by die tarief.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir The Vibe Dorp Street
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Dorpstraat 57, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vibe Dorp Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 57, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApgboGncBAZvx5OS9OKKT5zAW6jWGDSwXqnWV685lIYNlwjgQOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R675  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 57 Dorp Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.940172821098 18.854505588361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za