Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 84

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Roelof D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof D
Saam met vriende

Lekker.

Goed geleë, gerieflik met 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Gesin met tieners

Baie dankie The View-personeel vir die lekker vakansie!

Die eenheid se ligging en geriewe was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen E
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing, only down side was there was no WiFi and that's a problem with a young child!

Convenient to everything, stunning view and beautifully furnished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese mooi plek.

Dis op die tweedeverdieping geleë en die trappe kan moeilik wees vir ouer mense. Die woonstel is luuks en het al die geriewe wat mens benodig. Die beddens is uitstekend en die plek is baie gerieflik ingerig. Die uitsig vanaf die stoep en leefarea is ongelooflik. Jy kyk direk af op die strandjie wat 5 0m van die blyplek is. Daar is 'n getypoel so 100 m verder van die woonstel af, wat baie veilig en 'n lekker skoon swem bied. Het die plek ongelooflik geniet, maar moes ongelukkig as gevolg van die President se aankondiging vroeër die asemrowende plek verlaat. Die woonstel bied alles wat jy nodig het, met braaigeriewe op die stoep, restaurant omtrent 300 m vanaf die blyplek. As jy parkeer het, reg voor die blyplek hoef jy nie weer te ry nie. Die is 'n paradys vir enige mens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The View se terugvoer

Dear Johan,
Thank you so much for telling others how lovely this apartment is. We were all devastated upon the announcement, and felt awful for our guest seeking a seaside holiday. We hope this pandemic passes and does not leave too much destruction in its wake. We also hope to welcome you back to Gorgeous Gordons Bay sometime in the future.
Best regards
Juanita

The View
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f33efd774243decdd70d7ee1b951da8fdaf189d05baaec50c9cb16a6cd2ca691ac68cc06f9618b7f121ec0a94ef914394ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 177 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166365677151 18.858223717791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem