Bodorp Akkommodasie by The View | LekkeSlaap
+7

The View

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 66D, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R475 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The View bied verblyf in 3 eenhede wat slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste in George het.

Die Dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond.

Die Ruim Dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en 'n yskas.

Die Standaardwoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea.

'n Privaat oprit en parkeerplek is beskikbaar.

George bied swem- en visvanggeleenthede by die verskeie strande in die area, sowel as gholfspeel, voetslaan, stap, fietsry, 4x4, kaasproe, aarbeipluk en bierproe. Die Outeniekwa Museum is 'n gewilde besienswaardigheid.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir The View
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kerkstraat 66D, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 66D, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb41787e471cda9d2c0158396bf977b2f388680ca2d1d2b676498511eef6ba914ecc79a2358f4706437c6c107faf31c61034?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R475  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 66D Kerk Street George 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.949260089637 22.470050299226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za