Jeffreysbaai Akkommodasie by The View | LekkeSlaap
+10

The View

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The View 36, St. Francis-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The View is 'n baie moderne, volledig toegeruste selfsorgvakansiewoonstel in Jeffreysbaai.

Hierdie woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n moderne kombuis en 'n leefkamer. 'n TV met DStv is beskikbaar, maar gaste moet as. hul eie slimkaart en dekodeerder saambring. Daar is 1 veilige skaduparkeerplek vir elke eenheid. Die woonstel is stapafstand, sowat 10 minute, van die hoofstrand af en ook langs 'n winkelsentrum.

Soos die naam aandui het The View 'n luisterryke uitsig oor die see vanuit die slaapkamer en die balkon.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir The View
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • The View 36, St. Francis-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The View 36, St. Francis-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4YjUyZTI5LWUwMjctNDhhYy04YTc3LTQ2MWRiMDk0NGRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 36 The View St. Francis Street 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.047836715371 24.92001825232
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za