Vishoek Akkommodasie by The View Apartments | LekkeSlaap
+28

The View Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rangerweg 23, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The View Apartments het 'n idilliese uitsig oor Valsbaai en Vishoek se vallei en is aan die bergkant geleë, net 'n paar minute se ry vanaf die gesinsvriendelike strand, kunstige Kalbaai met bekoorlike koffiewinkels, naby die pikkewyne van Simonstad en Kaappunt Nasionale Park, 'n Wêrelderfenisgebied. Dit is ook net 45 minute se ry na Kaapstad of Stellenbosch se wynlande.

The View bied selfsorgverblyf aan gaste in ruim en lugtige woonstelle. Elke woonstel het 'n privaat ingang en kombuisgeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien. WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Rangerweg 23, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rangerweg 23, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUvoUe1nnpxaUXvplEwcc41JUrdVNDdi7OXC05q8PLlJ1WjLfcR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 23 Ranger Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.140094 18.423516
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za