The Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie pragtige vakansiehuis bied gemaklike selfsorgverblyf en is sentraal in die rustige dorpie Greyton geleë.

Die huis is smaakvol gemeubileer en het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers met bad of stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en kookgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel, TV en lei na 'n privaat patio met braaigeriewe en 'n sitarea. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Greyton-natuurreservaat, die Boesmanskloof-wandelpad, die Glen Oaks-4x4-roete, die Greyton-mark en 'n verskeidenheid restaurante in.

Slaapplek

'n Bespreking by The Views sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]