LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Views | LekkeSlaap
+92

The Views

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tracey W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W
Gesin met tieners

We would go back. Really comfortable, well equipped house. Very convenient location - with stunning views!

This house accommodates a larger group (we were 10 people) in a spacious and comfortable way, with everything you need on hand. Marion & Steffi went out of their way to be hospitable.

The Views's terugvoer

Thank you Tracey. Hope to wellcome you back soon!

The Views
Wayne R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R
Saam met vriende

Gem of a place perfectly located within walking distance to everything down the main strip of Greyton.

Super house with everything one needs for a relaxing stay. We will definitely be back! Excellent outside entertainment area with a patch of grass for the kids to play. What would make it even more superb, was if the pond in the back was turned into natural rock pool for swimming!

The Views's terugvoer

Looking forward to welcome you back at The Views soon.

The Views
Hendrik O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik O
Gesin met tieners

Stylvolle, gerieflike en sentrale verblyf.

Baie stylvolle en gerieflike verblyf. Dit het gevoel of ons in vriende se huis tuisgaan en gee glad nie die gevoel dat dit 'n plek is wat gereeld uit verhuur word nie. Die huis is baie sentraal en dus loopafstand van alles in Greyton. Alhoewel die huis in 'n bedrywige straat is (skuins oorkant die dorp se vulstasie en baie goeie supermark), het dit nie gepla nie aangesien die kuierstoep met 'n pragtige uitsig oor die berge aan die ander kant van die huis is. Ons sal graag weer hier tuisgaan!

The Views's terugvoer

Ons hoop om julle weer spoedig terug te verwelkom in Greyton en by The Views!

The Views
Karin B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met vriende

Lieflike kunstige huis met alles wat 'n mens nodig het! Heerlik gebly!

Sien sterre.

The Views's terugvoer

Dankie vir julle veblyf. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

The Views
Justin D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D
Saam met vriende

Fantastiese huis gerieflik geleë in die hartjie van Greyton.

Ons het 'n lekker tyd gehad. Die feit dat dit troeteldiervriendelik is is 'n groot pluspunt. Wens net dat daar 'n ingeboude braai op die stoep was.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning home conveniently situated in the heart of Greyton.

We had a great time. The fact that it's pet friendly is a huge plus. Just wish there was a built-in braai on the stoep.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Views's terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Most guests prefer the built-in gas braai on the stoep. Alternatively there is a Weber braai.
Hope to see you again at The Views.

The Views
Rencia V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

Fantastiese huis met al die "creature comforts" om ekstra lekker te kuier.

Ons kom beslis weer terug.

The Views's terugvoer

Dankie Rencia, ek wens alle gaste was soos julle.

The Views
Victoria S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria S

We loved our stay at The Views!

The Views certainly lives up to its name. The outlook towards the mountain from the back garden is stunning. The stoep is also extremely comfortable and perfect for braaiing, which we did on both nights! For the seven of us there was plenty of space. We could sit comfortably around the dining room table inside, the table outside and on the awesome couch inside. The house (kitchen in particular) is so well equipped, you have everything you need right there.

The Views's terugvoer

Thank you. Hope to see you again soon.

The Views
Nadia D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met vriende

Ten volle toegerus woning, hoogs aanbeveel!

Heerlik oornag, vriendelike diens, slegs nodig om jou eie klere te neem.

The Views's terugvoer

Dankie vir julle mooi review. Hopelik kom julle volgende keer vir langer as ‘n naweek.

The Views
Cindy G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G
Saam met vriende

Absoluut wonderlik!

Die huis is fantasties! Ligging en die view is regtig wonderlik. Ons het 'n wonderlike naweek gehad en sal beslis weer die huis bespreek as ons weer Greyton toe gaan!

The Views's terugvoer

Dankie vir jou amazing review. Hopelik kom kuier julle weer sommer binne kort by The Views.

The Views
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oakstraat 48, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAghQFvu0F72RJhjHriCOubIBQhtx9var6PUNfgfhRuWZnx92Jyo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 48 Oak Street Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.050663797086 19.608916640282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!