+46
Selfsorg in Greyton

The Views Plattelandse Dorpshuis, Greyton

12 gaste

6 slaapkamers

6 beddens

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 48 Oak Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Views bied gerieflike selfsorgverblyf vir 8 persone in 'n ruim woning, sentraal geleë in die skilderagtige plaasdorpie, Greyton in die Weskaap. Daar is ook twee privaat woonstelle vir 2 persone elk wat apart gehuur kan word en groepe van 10 of 12 persone kan dus in totaal geakkommodeer word.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers vir 'n totaal van 8 persone, 2 volledige badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis. Drie van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die vierde kamer 'n koninggrootte-bed het wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Al die slaapkamers het waaiers en elektriese komberse op die beddens.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en al die nodige eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek vir 8 persone , 'n kaggel en 'n TV. Dit lei na 'n ruim stoep met 'n sitarea en gasbraaigeriewe.

Vir groepe van 10 tot 12 persone is daar 2 addisionele studio-woonstelle wat apart bespreek moet word en nie ingesluit is by die prys van die hoofhuis nie. Hierdie woonstelle is elk ingerig met 2 koningingrootte-beddens. Die huis en die twee woonstelle kan dus 'n maksimum van 12 gaste akkommodeer. Buite is daar 'n privaat binnehof en sit areas vir elke eenheid asook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad waarvan gaste gebruik kan maak.

Besienswaardighede in die area sluit Greyton Natuurreservaat, Boesmanskloof-staproete, Glen Oaks 4x4-roete, twee wynplase, die Greyton-marken 'n verskeidenheid restaurante in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Belinda C
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking views! Absolutely beautiful place. It is well recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Kim S
Saam met vriende
5.0
Wonderful. Beautiful house, well equipped, perfectly positioned.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sydney H
Saam met vriende
5.0
'n Heerlike selfsorg lekker-kuierhuis met die mooiste uitsig! Wat 'n wonderlike plek om te bly - die selfsorghuis en 2 woonstelle het werklik alles wa...
Sien meer
Mei 2025
Sean Lester K
Saam met vriende
5.0
Amazing! What a magical home! Loved every second of our stay .
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Rene H
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike naweek! Ons het 'n heerlik gebly in 'n goed versorgde huis, waar die eienaar aan alles gedink het om dit 'n onvergeetlike naweek te maak...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stef Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 48 Oak Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Views Plattelandse Dorpshuis, Greyton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 12)
Bespreek

48 Oak Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAghQFvu0F72RJhjHriCOubIBQhtx9var6PUNfgfhRuWZnx92Jyo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 12) 50 5 1 5 48 Oak Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050663797086 19.608916640282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang