The Villa Salt Rock

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Villa Salt Rock is 'n semi-losstaande villa wat aan die subtropiese Dolfynkus in die ongerepte kusdoprie Salt Rock geleë is. Hierdie villa is net 200 m van Salt Rock se hoofstrand af.

Die villa is modern gemeubileer en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, luukse linne en sagte veerkussings. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met gehalte linne en veerkussings. Die gedeelde badkamer het 'n stort, 'n wasbak en toilet. Alle linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, dubbeldeuryskas, Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV in die sitarea. Die leefarea se deure lei na 'n pragtige tuin.

Die eiendom is nie sigbaar van die straat of strand af nie en 'n natuurlike stroom vloei deur die tuin. Daar is ook 'n orgideë-huisie. Gaste het toegang tot die hele selfsorg-vlla, gemeenskaplike swembad, swembaddek, privaat braai-area en trampolien. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by The Villa Salt Rock sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Villa Salt Rock gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za