Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village @ Botlierskop

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Francina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir The Village @ Botlierskop
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gustav V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie ontdekking om te maak. Die spa was heerlik. Sal dalk volgende keer eerder by die hoofkompleks aan die suide van die plaas gaan bly.

The Village is "oulik". My vrou was ongelukkig in die dat sy toe sy by die trappe afkom en op die vloer trap, die vloerplank, wat duidelik baie oud is, breek en haar voet verstuit. Ek verstaan hulle wil die oorspronklike ou vloer bewaar, maar dis nou op 'n punt wat dit gevaarlik is. Die eenmalige omgewingsbewaringfooi van R480 was 'n verrassing en ons sien dit was op die bespreking genoem, maar nie die presiese bedrag nie. Sal goed wees om dit te weet sodat mens kan beplan. Dit kan ook dalk jou besluit om daar te bly beïnvloed. Ons kon die 'n wildrit bekostig nie. Ek voel hulle moet die fooi eerder by die verblyf en wildritte se fooie inwerk. Dan sal mense wat die wild gaan besigtig proporsioneel meer bydra wat net regverdig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste wegbreek in die Wes-Kaap.

Dit is die derde maal wat ons by Botlierskop tuisgaan. En elke keer is 'n belewenis. Ons rus lekker uit, etes uit die boeke, en die vriendelikste personeel wat uit hulle pad gaan om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Dankie Botlierskop, julle het weereens nie teleurgestel nie! Dit was heerlik! Sien julle eendag weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, alles was puik.

Kos was heerlik en die kamers en diens was puik, uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, gesellig en goed ingerig in 'n pragtige omgewing.

The Village@Botlierskop is in 'n pragtige vallei. Die akkommodasie is gerieflik en stylvol en die restaurant bied bekostigbare, smaakvolle etes. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bam S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bam S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek om vir 'n paar dae te vergeet van die wêreld om jou.

Wonderlike, rustige lodge met asemrowende ‘views’. Diens is uit die boonste rakke - die personeel het ons baie spesiaal laat voel. Jy kry definitief waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie P

Baie mooi en lekker maar te duur vir wat jy kry.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinvlei Plaas 416, Botlierskop Wildreservaat, 25 km vanaf Klein-Brakrivier, 5603, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd582469674b2c03f31598175c6888a4fddd4a3b75960d857bdbde47943316b390756d6fc0cf3ddb12535256f58cbc8a4c3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 540 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Kleinvlei Farm 416 Botlierskop Game Reserve 5603 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.987819 22.140403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem