The Vine
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhout-weg 4, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Vine bied lieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Stellenberg, Belville. Dit is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is lugversorging en die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuis is naby Hoërskool Stellenberg en 'n kruidenierswinkel. Durbanville Wynroete is 'n kort entjie se ry weg en die gewilde V&A Waterfront is 20 km weg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leopoldt Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Essenhout-weg 4, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink The Vine het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhout-weg 4, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap