LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Vineyard Guest Lodge | LekkeSlaap
+31

The Vineyard Guest Lodge

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelzicht Plaas, Schafli-weg, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R863 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Vineyard Guest Lodge is langs die N2 op pad na Cintsa aan die Ooskus. Dit bied pragtige uitsigte oor die plaaslandskap en inheemse bos.

Daar is 2 selfsorg-eenhede en vir gaste wat B&B verlang is daar 3 dubbel-eenhede. Die eerste selfsorg-eenheid het slaapplek vir 8 gaste en kyk oor die plaas en dam uit. Die tweede selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer en 'n uitsig oor die ontwerperstuin. Albei is pragtig gemeubileer en beskik oor TV, yskassies en braaigeriewe. Oorgenoeg onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Daar is blesbokke, rooibokke, duikers, bosbokke, meer as 100 spesies inheemse voëls, wilde hasies, ganse en 3 donkies op die plaas. The Vineyard Guest Lodge is 11 km vanaf Cintsa-Oos se strand, 8 km vanaf Olivewood Gholfbaan en Inkwenkwezi Privaat Wildreservaat en 9 km vanaf Emerald Vale Bierbrouery.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir The Vineyard Guest Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Adelzicht Plaas, Schafli-weg, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Vineyard Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R863
per nag (plek vir 2)
Vanaf R863
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelzicht Plaas, Schafli-weg, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1ODVjMTM3LWEwNzgtNDk5OS1iNTkzLTE2ODU0YjI4OWZhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R863  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Adelzicht Farm Schafli road 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.794015 28.024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!