3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Rugby Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Warren is 'n kontemporêre strandstyl-kothuis wat selfsorgverblyf bied op die eienaar se perseel in Plettenbergbaai. Die kothuis is naby die strand en is ideaal vir diegene wat 'n kuswegbreek wil geniet.
Dié kothuis is geskik vir 2 volwassenes en het 'n slaapkamer, en suite-badkamer, kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n sort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n slaapbank wat slegs geskik is vir 'n kind.
Die kombuisie is met 'n yskassie, induksie-stoofplaat, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot verskeie stroom-dienste.
Die kothuis het 'n mooi dek met 'n uitsig oor die privaat binnehof waar daar 'n dagbed, vuurput en fynbostuin is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brendon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 22 Rugby Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Warren het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Rugby Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang