Knysna SSB Akkommodasie by The Waterfront | LekkeSlaap
+32

The Waterfront

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnaker-rylaan 45, The Quays, Knysna , 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Waterfront is 'n kontemporêre eenheid wat noord front in die veilige toegansbeheerde The Quays-kompleks in Knysna. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die riviermonding en die strandmeer, en is lekker naby winkels en restaurante.

Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Dié 2 slaapkamers het skuifdeure wat na 'n klein balkon op die boonste verdieping lei. Die derde slaapkamer kan ook as 'n kantoor dien en het 'n driekwartbed. Die eerste en tweede badkamer het elkeen 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6, en die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Die sitarea lei na 'n dek met buitemeubels en Weber-braaigeriewe, en die dek lei na 'n privaat jetty.

Slaapplek

’n Bespreking by The Waterfront sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Spinnaker-rylaan 45, The Quays, Knysna , 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnaker-rylaan 45, The Quays, Knysna , 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJcsLDeWpvObiMmbzrYnDaF7HpdUacFS3ACygHyrFnRNhNiSIAa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (plek vir 5) 45 Spinnaker Drive The Quays 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.041989320318 23.047564359991
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za