The Welgemoed Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Welgemoed Gastehuis is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Die gastehuis bied gerieflike akkommodasie van goeie gehalte wat ideaal is vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis is oorkant die vyftiende putjie van die Bellville Gholfklub geleë.

Akkommodasie word aangebied in 6 goed ingerigte kamers wat in al jou behoeftes sal voorsien. Al die kamers het en suite-badkamers, lugversorging, 'n platskerm-TV en 'n DStv-hotelpakket. Elke kamer is ingerig met donsveer-duvets en -kussings sodat jy knus en gemaklik kan slaap. Daar is 'n gemeenskaplike swembad-area, ontbytkamer, sitkamer en 'n leefkamer wat beskikbaar is aan alle gaste. Daar is gratis WiFi in al die kamers. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël.

The Welgemoed Gastehuis is 'n plek wat net die beste gerief en luuksheid bied. Dit gastehuis is in 'n Kaapse Koloniale-styl gebou. Daar is meer as 50 oorspronklike kunswerke wat teen die mure hang en daar is ook 'n hele rits pragtige antieke meubelstukke.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Welgemoed Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R845 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za