Bryanston Akkommodasie by The Wesley | LekkeSlaap
+20

The Wesley

32 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Cumberland Laan, , Bryanston, Sandton, 2184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 095 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Wesley is 'n luukse gastehuis vir die oordeelkundige gas. Dit is in die hartjie van Bryanston in Sandton geleë en word omring deur 'n pragtige tuin en 'n natuurlike toevlugsoord vir voëls wat al dekades lank gekultiveer word, oorkant die Bryanston gholfbaan. As een van die oudste plaashuise in Bryanston, is die perseel op die hoogste punt van die omgewing geleë en is dit al bewoon deur multi-nasionale HUB's en howe van state. The Wesley is gerieflik na aan gewilde venues. Dit is net 10 minute vanaf Sandton, Fourways, Cresta, Rosebank, Monte Casino, die hoofweg en die Gautrein.

Die ideale ligging bied die perfekte plek vir 'n skemerkelkie op die dek terwyl jy luister na die geborrel van 'n waterval en die unieke voëllewe dophou terwyl jy die manjifieke Suid-Afrikaanse sonsondergang waardeer. Eksklusiwiteit en privaatheid is die sleutel tot die diens wat ons bied en elke kamer is ontwerp met dit in gedagte. Die hele area is gedek deur kamera's, elektriese heinings en elektriese strale met 24 uur-sekuriteitswagte. Dit is werklik 'n veilige omgewing waar jy tuis kan voel sonder enige bekommernis. Ons het ook 'n kragopwekker in geval van 'n kragonderbreking.

Die kamers verskil in grootte van 45 tot 100 m² en spog met antiekware in al die kamers wat meer as 100 tot 250 jaar oud is. Die fokus en ontwerp is 'n mengsel tussen Frans-Provensaals met tikkies uit antieke, koloniale Asië. Elk van die 11 kamers is ooreenkomstig met die detail wat die heeltemale individualiteit beklemtoon. Die meeste van die dekor is spesifiek ingevoer en gaste kan bederfies geniet soos 'n nagrus op 'n bed uit die agtiende eeu. Sonder om al die geheime van die skatte van die gemeenskaplike areas weg te gee, sal jy definitief die 250 jaar-oue kenmerkende deur raaksien as jy die perseel verken. Daar is 'n sigaarkroeg en 'n Afrika-kroeg asook 'n pragtige swembad met watervalle en palmbome wat Sun City skaam sal laat kry.

As jy op soek is na die beste versameling aanbiedings van persoonlike tot professionele en moderne tot ouwêrelds, sal The Wesley nie jou teleurstel nie. Ons kan privaat en sakereisigers akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir The Wesley
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 65 Cumberland Laan, , Bryanston, Sandton, 2184, Gauteng
  • Gaste dink The Wesley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 095
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 095
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Cumberland Laan, , Bryanston, Sandton, 2184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhZjc1MzVjLTQyMjgtNGUxZC1hODJiLTk1ZGVjNDY2ZmUwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 095  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 65 Cumberland Avenue Cnr Cumberland and Homestead avenue 2184 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.065134216789 28.000347018242
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za