The Wesley
Opsomming van Resensie
Cj M - Feb 2020
Gemiddeld
Stylvolle, netjiese en kliniese akkommodasie. Vriendelike, behulpsame personeel.
Ada B - Jan 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon en alles wat nodig is vir 'n besigheidsreis-oorslaap.
Johann M - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker oorslaap tydens besigheidbesoek.
Chanel V - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtige kamer, baie netjies.
Johann M - Aug 2019
Gemiddeld
Ruim kamers, beddegoed en handdoeke skoon, maar sommige al bietjie gedaan.
Antoinette D - Nov 2018
Gemiddeld
Baie netjies, rustig en goed ingerig.
Alicia V - Nov 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
Annemarie A - Okt 2018
Gemiddeld
Baie rustig, nie bewys jy is in die stand nie.
Kelly E - Jun 2018
Gemiddeld
Best!
Retha E - Nov 2017
Gemiddeld
Fantasties, skoon en netjies.
Lees meerHelena G - Jul 2017
Gemiddeld
Perfek.
Helius L - Jul 2017
Gemiddeld
Outstanding staff - The Wesley will see us again.
Andrew V - Mrt 2017
Gemiddeld
Such a wonderful place that could be so much more.
Lees meerLorian V - Mei 2016
Gemiddeld
Baie gemaklik en rustig, pragtige kamers!
Gwen R - Mrt 2016
Gemiddeld
Teleurstellend - eerste indrukke is ongelukkig blywend.
Lees meerEsmé D - Feb 2016
Gemiddeld
Good stay for a night away.
The Wesley's terugvoer
Hi Esme
Many thanks for your feedback which has been noted about the signs. Also, we have 3 standard rooms only, 2 come with a bath and one with a shower. Our executive rooms come with both bath and shower. Hope we see you again soon.
Kindest regards
Melody
Hennie M - Jan 2016
Gemiddeld
Ruim geriewe in 'n sentrale ligging.
Jaco N - Okt 2015
Gemiddeld
Baie rustig en lekker.
Annelize U - Aug 2015
Gemiddeld
Ek is vriendelik ontvang.
William P - Jul 2015
Gemiddeld
Amazing!
Sonja G - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie mooi kamers.
Marilise V - Feb 2015
Gemiddeld
Beautiful and peaceful
Tina R - Jul 2014
Gemiddeld
Great!
Sandra B - Des 2013
Gemiddeld
Value for money
Tienie V - Jul 2013
Gemiddeld
Baie goeie verblyf en die oopplan kamer is baie mooi. Het dit baie geniet.
Leon M - Des 2012
Gemiddeld
Enjoyed our stay and will return. Staff very friendly and helpfull.
Carin B - Jun 2012
Gemiddeld
Lovely stay - will visit again.
Sanmarie L - Okt 2011
Gemiddeld
Absolutly fabulous stay!
Christelle T - Sep 2011
Gemiddeld
Very pretty and clean
Cristelle C - Aug 2011
Gemiddeld
Beautiful
Shaharazad R - Mei 2011
Gemiddeld
IT WAS AWSOME!!!
Kabelo R - Mei 2011
Gemiddeld
EXCELLENT ACCOMODATION WITH TRANQUIL ATMOSPHERE!!
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Cumberland Laan, , Bryanston, Sandton, 2184, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom