The West Wing

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The West Wing bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastesuite met 'n privaat ingang, lugversorging en veilige skadu-parkeerplek op die perseel. Dis skuil op 'n erf in Westville sowat 15 km vanaf Durban se middestad.

Jy bereik die suite via 'n skuifdeur van die swembad- en braai-area af. Dié suite beskik oor 'n slaapkamer, badkamer met 'n stort, sitarea, kombuisie en eetarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die kombuisie is toegerus met 'n oond, stoof en etenstafel met 4 stoele. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir 2 ekstra gaste. Die suite het ook WiFi en 'n TV met DStv.

Die kroeg- en kuierarea en swembad is beskikbaar mits vooraf met die eienaars gereël en word met die eienaars gedeel.

Slaapplek

'n Bespreking by The West Wing sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The West Wing gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za