The Westlodge @ Graskop

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Westlodge @ Graskop is 'n huis in 'n Viktoriaanse styl in die bergagtige deel van Graskop naby die Blyderivierspoort - die grootste groen poort in die wêreld.

Dié lodge bied 6 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. 'n Heerlike Engelse ontbyt word ingesluit.

Die aparte gebou huisves die Fleur de Lis-suites, 2 elegante suites wat na noord front en oor die roostuin uitkyk. Elke kamer het sy eie ingang. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en word afgeskort van die kamer deur wit gordyne.

In die hoofhuis is daar 2 kamers op die boonste verdieping wat na oos front. Hierdie kamers is Wedgewood en Madelief en kyk uit oor die Fairyland grasveld met sy unieke sandsteenformasies. Die ander 2 slaapkamers is op die onderste verdieping, front na noord en kyk uit oor die tuin. Elke badkamer het 'n bad, stort, toilet, bidet en 'n wasbak. Die Martin-kamer het 'n stort en ander badkamer geriewe.

Graskop is in die hartjie van die Panoramaroete geleë en naby verskeie watervalle. Dit is naby die wêreldbekende Blyderivierpoort en die historiese goudmyndorpie Pelgrimsrus wat 'n nasionale monument is. Slegs 3 km weg is die glashysbak, The Graskop Gorge Lift, wat besoekers af neem na 'n woud met versteekte watervalle en verskeie plante, voëls, insekte en diere. Die Krugerwildtuin se Phabeni-hek is slegs 60 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Westlodge @ Graskop gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 098 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za