LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Whale on Main B&B | LekkeSlaap
+24

The Whale on Main B&B

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Whale on Main B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ansa L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, pleasant, lovely breakfast. Highly recommended!

Marlene was an amazing hostess. Good security. Crisp white linen. Fantastic high end bathroom fittings and much more.

Esme J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme J

Luuks, netjies en tog baie huislik!

Lieflike plek met uitstekende gasvryheid! Die kamers is skoon, luuks en ruim. Ons is baie vriendelik deur Zeno ontvang en Marlene se ontbyt was heerlik! Zeno en Marlene is vriendelike mense wat jou soos familie in stede van gaste laat voel. Baie dankie julle en ek sal jul plekkie beslis aanbeveel! Well done!

The Whale on Main B&B's terugvoer

Beste Esme,
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

The Whale on Main B&B
was R1 620
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 620
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 620
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 329, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ7F7wryzeYszU10B46Exv8M2inE9JNSmbRIVsKnLcYtAO7K3Je?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 620, nou Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 329 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.409946 19.260698
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!