The Whale's Tale Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westcliff-weg 86, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R2 135 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Whale's Tale Guesthouse bied 'n pragtige see-uitsig en dis in Westcliff tussen Hermanus se nuwe hawe en die middedorp geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die kranspaadjie met lieflike uitsigte, verskeie plantspesies en die geleentheid om die suidelike noorkapper gedurende die walvisseisoen te sien.
Die kranspaadjie bied 'n pragtige en ontspanne stappie na die middedorp met 'n verskeidenheid restaurante, kunsgalerye, winkels en die gewilde ou hawe.
Verblyf word in 4 smaakvol versierde slaapkamers met lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi aangebied.
The Whale's Tale Guesthouse bied ook gratis parkeerplek, 'n kuierarea buite en 'n swembad op die dek vanwaar gaste die uitsig oor die see kan aanskou.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Westcliff-weg 86, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westcliff-weg 86, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12