The White House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de Straat 262, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 720 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The White House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis op in die pad van Grotto-strand in Hermanus.
Die huis het 'n groot privaat tuin, oorgenoeg kuierareas binne en buite en 'n see-uitsig van die stoep af. Dit bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kamer bied 'n uitsig oor die see en Grotto-strand. Die tweede en derde slaapkamer is af in die gang van die hoofslaapkamer en het elkeen 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n slaaphut oorkant die binnehof en dit het 'n koninggrootte-bed, 'n aangrensende slaapkamer met 'n stapelbed vir kinders en 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. 'n Dienluik verbind die kombuis en braai-area. Die sitkamer, eetkamer en kroeg is ruim en bied 'n see-uitsig.
Die binnehof het 'n swembad, kuierarea en 'n tuin met 'n uitsig op die berg. Die huis het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en boeke. Veilige parkeerplek is vir 4 voertuie op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The White House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 27
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- 11de Straat 262, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de Straat 262, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom