The White House on Msinsi

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The White House on Msinsi is 'n selfsorghuis in 'n boomryke buurt in die Kloof-area. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en is net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede af.

Die ruim huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het 'n stort of bad. Een van die badkamers skakel 2 van die slaapkamers aan mekaar. Die kombuis is toegerus met 'n dubbelyskas, mikrogolf, stoof, oond en ander kookgerei.

Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en lei na 'n agtertuin met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Kloof het heelwat restaurante, natuurreservate, die Kloof Buiteklub en ander geriewe om te besoek.

The White House on Msinsi is sowat 35 km se ry vanaf Durban-suid se strand, die hawe, uShaka Marine World en veel meer.

Slaapplek

'n Bespreking by The White House on Msinsi sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The White House On Msinsi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za