The Wild Olive Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Wild Olive Guest House bied gastekamers in Centurion. Die gastehuis is naby 'n winkelsentrum, restaurante en ander geriewe in die area.

The Wild Olive Guest House beskik oor 15 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die lodge het ook 'n kuierarea, 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Wild Olive Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 452 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za