The Wild Olive Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sunelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gerieflik, luuks, vriendelike en hulpvaardige personeel. Heerlike verblyf. Pragtige gastehuis met ruim en netjiese kamer en ons is baie welkom laat voel deur die personeel. My seun moes sy koshuiskamer ontruim en ons moes deurry om alles te laai. Teen 'n ekstra fooi kon hy Sondagoggend saam met ons ontbyt eet voordat ons weer die reis terug moes aanpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
The Wild Olive Guest House
Middag Sunelle Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf as gerieflik en luuks ervaar het en dat ons span julle welkom en goed versorg laat voel het. Dit was vir ons ’n plesier om julle te akkommodeer. Ons waardeer dit opreg dat julle die ekstra ontbyt-opsie benut het, en ons hoop die reis terug huis toe was aangenaam. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom! Vriendelike groete The Wild Olive Guesthouse Span

Paul H
1 nag
5.0
Aug 2025

Die kamer was goed ingerig en gemaklik. 'n Baie goeie ontbyt is voorsien. Baie lekker gebly. Ligging vir my was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
The Wild Olive Guest House
Good day Mr Harris, Thank you very much for your kind rating and valuable feedback. We look forward to welcoming you back to The Wild Olive Guesthouse. Kindest regards, The Wild Olive Guesthouse Management.

H J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Baie netjiese gastehuis met vriendelike personeel. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvin J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Clean, friendly and a great place to stay over not just one night but for a few days. Pleasant and well rested.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
The Wild Olive Guest House
Good day Alvin Hope you are doing well Thank you very much for your kind words and generous review score. We truly enjoyed hosting you and look forward to seeing you again. Have a wonderful afternoon. Kindest regards, The Wild Olive Guesthouse Management Team.

Adele D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Vriendelike goeie diens. Baie goeie kliënte diens. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johnnie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Luuks, netjies en skoon met vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Morne
The Wild Olive Guest House
Good day Johnnie Thank you for the amazing review. It was such a pleasure to have you staying at The Wild Olive Guesthouse. We are looking forward to hosting you again. Have a wonderful day and restful Sunday. Kindest regards, The Wild Olive Guesthouse Management

Stompie K
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jan 2025

Very convenient, great location with beautiful garden and facilities. Absolutely fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Morne
The Wild Olive Guest House
Good day Stompie Thank you so much for your wonderful review of The Wild Olive Guesthouse. We truly appreciate you taking the time to share your thoughts, and it was a pleasure to host you. We can't wait to welcome you back for your next visit! Kindest regards The Wild Olive Guesthouse

Sunette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gereiflik, skoon en veilig! Baie dankie vir jou vriendelike diens. Ons het heerlik oornag en die ontbyt was baie lekker! Ons sal beslis weer kom, indien ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
The Wild Olive Guest House
Hi Sunette Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly om te hoor julle het jul verblyf by ons geniet! Ons sien uit na jul volgende besoek! Vriendelike groete The Wild Olive Guesthouse span

Jack J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Professional. Very nice. Professional and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
The Wild Olive Guest House
Good day Jack Thank you very much for your lovely review of The Wild Olive Guesthouse. We appreciate you taking the time to review us, and we loved accommodating you and your friends. We look forward to your next stay. Kindest regards The Wild Olive Guesthouse

Zanel O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Ja baie, ons beplan alreeds ons volgende trip en sal vir seker weer daar bly. Baie vriendelike diens en ook baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Morne
The Wild Olive Guest House
Hi Zanel. What a pleasure it was to have you and your family/friends stay here at The Wild Olive Guesthouse. We are looking forward to hosting you again. Thank you for the amazing review. It is truly appreciated. Have a wonderful day. Hope to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 825
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 825
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 825
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Jim van der Merwe, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22568a98bea4fdfb74a0df01883dabaa7168c1ea86fcf7ae1faaf9f7ab08732fa0d379def1e349d84f2893e4cf488b4258b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 83 Jim van der Merwe Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.8421309 28.176028
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang