The Willows at OR Tambo Unit 39

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Willows at OR Tambo Unit 39 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is ongeveer 10,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en het 'n privaat tuin. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus en het selfs 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea sitplek vir 4, en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kompleks is ommuur, en bied 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek.

Die kompleks is naby die Oos-Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander geriewe en besienswaardighede in 'n radius van 10 km.

Slaapplek

'n Bespreking by The Willows at OR Tambo Unit 39 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Willows At OR Tambo Unit 39 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za