Bartlett Akkommodasie by The Willows at OR Tambo Unit 91 | LekkeSlaap
+20
+20

The Willows at OR Tambo Unit 91

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Willows at OR Tambo Unit 91 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die woonstel is op die grondverdieping en het 'n privaat tuin, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n TV met DStv-kanale. Die eenheid het gratis WiFi. Die kompleks is ommuur en het 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek. Daar is ook 'n fiksheid-kamer, braai-area en swembad op die perseel.

Die kompleks is naby die East Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace, en ander geriewe en doendinge is in 'n 10 km-radius.

Slaapplek

’n Bespreking by The Willows at OR Tambo Unit 91 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3fc1bbff2ac56df1cae28e5a876b8eb32292f677baf67460279172512a2ef84a86035ed35b7bd39d1f4c267577fb728e7a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 4 persone) 97 Viewpoint Road Bardene 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.174989785018 28.257873535057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za