Die Wilgers Akkommodasie by The Willows Garden Apartment | LekkeSlaap
+7

The Willows Garden Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bee Bee-straat 17, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Geen kinders onder 14

Beskrywing

The Willows Garden Apartment is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 2 en is in 'n sekuriteitskompleks in Die Wilgers.

Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kamer het lugversorging en gaste het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond.

Die sitkamer het lugversorging en 'n TV met DStv.

Daar is privaat buitebraaigeriewe.

The Willows Garden Apartment is 1 km vanaf Willows Crossing Shopping Centre, 2 km vanaf The Grove Mall en die Wilgers Hospitaal.

Slaapplek

’n Bespreking by The Willows Garden Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bee Bee-straat 17, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bee Bee-straat 17, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxbxDCdKI5hOq7jakZsVwpkfJIdK6lw2TOIAW9tgepoX382jAFQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (plek vir 2) 17 Bee Bee Street Die Wilgers 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.7545189 28.316281
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za